PEN Internasionaal bevorder die letterkunde en vrye meningsuiting, en funksioneer ingevolge die PEN-handves en die beginsels wat dit omvat, naamlik onbelemmerde oordrag van denke binne en tussen alle nasies. PEN erken die potensiaal van digitale media as ’n middel om die fundamentele reg op vrye meningsuiting te verwesenlik. Terselfdertyd word digters, dramaturge, essayiste, romanskrywers, outeurs,…