Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: digkuns

Alwyn Roux. Wat is kuns?

1 June 202130 June 2021 By Alwyn Roux

Deleuze en Guattari (1994:163) gaan in hulle teks, What is philosophy? (1994), en meer spesifiek, die gedeelte wat handel oor kuns, getiteld “Percept, Affect, and Concept” (Deleuze & Guattari, 1994:163), van die volgende standpunt af uit: “Art preserves, and it is the only thing in the world that is preserved.” Dié stelling word op sorgvuldige…

Read More

Andries Bezuidenhout. Die poësie van Oppikoppi

21 August 201421 August 2014 By Versindaba

Die twintigste Oppikoppi rockfees is pas verby. Elke jaar se fees het ʼn tema – hierdie jaar s’n was “Odyssey” – ʼn digterlike tema. Heel toepaslik en in ware Oppikoppi-styl was poësie ʼn prominente deel van die fees. Groot baniere langs die James Phillips-hoofverhoog het gedigte van o.a. Danie Marais en Finuala Dowling vertoon. So…

Read More

Andries Bezuidenhout. Nuwe maniere om te publiseer

30 May 2013 By Versindaba

Insiggewende blog deur Billy Mills op die Guardian se boekeblad, oor hoe die besigheid van gedigte publiseer besig is om te verander. Kort aanhaling daaruit: “So, where some see poetry as a dying art, I see it as an early and enthusiastic adopter of new technologies, partly because it has to be. Why? Well, if…

Read More

Louis Esterhuizen. Skoonheid van die onvoltooide gedig

7 May 20127 May 2012 By Versindaba

  Enkele dae gelede bevind ek my in ‘n gesprek oor die legendariese Maria Callas (foto). Die oorwerkte argument  van haar passie as wins teenoor tegniese imperfeksies word deur my aangevoer en by wyse van vergelyking swaai die gesprek na Callas se tydgenoot, Renata Tebaldi, wat tegnies weer meesterlik was, maar helaas, ten opsigte van passie veel…

Read More

Andries Bezuidenhout. Rubrieke, rockers, digters en sulke goed

27 May 20104 September 2013 By Versindaba

Gisteraand saam met Diff-olie by Steak & Ale gegig. Dis Stiaan van der Walt se band, van die dae voor Afrikaanse rockvideos op MK uitgesaai is. Dís hoe vinnig dinge verander. Deesdae is daar seker meer as ʼn honderd Afrikaanse rock bands. Maar in 2001, toe Pieter Redelinghuys die “nuwe revolusie” in Afrikaanse rock in ʼn…

Read More

Bibi Slippers. Insig by die lig van ‘n swak skildery en ‘n mooi musiekvideo.

23 March 201010 July 2024 By admin

Dit was ‘n moeilike week in die wêreld van ‘n wordende digter…  soms voel leer meer soos teer-en-veer of sweer of skeur.  Kortom:  SEER.  Veral as dit om woorde gaan wat eenmaal êrens in jou vas was, wat die stories moet vertel wat uit jou eie vleis geruk is. Maar na die bloedbad, as die…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon