Digstring: “Passasie” Louis Jansen van Vuuren Digstring Enkele vrae oor die rugstring van ’n gedig Passasie Deur ‘n treinvenster: Rotterdam Rome Rietfontein My stede van die lewe spoel in donker uit. Terugflits: dromend, die ewige Pantanassa. Vooruitflits: man met die flits: die lig, grafwaarts. Kerkorrel en Von Karajan suis in…