Foto’s: Digter-skilders by Versindaba ’09 kunsuitstalling
Monday, November 2nd, 2009Kunsuitstalling deur digter-skilders
tydens Versindaba 2009 op 27 & 28 November
Die amptelike opening is op Vrydag om 5nm 27 ste November 2009
& toegang is gratis. Kunswerke word te koop aangebied.
Oude Libertas Ouditorium , Stellenbosch
- Andries Bezuidenhout
- “Toast Coetzer”. Andries Bezuidenhout
- Marlise Joubert
- “See-toe”. [Akwarel] Marlise Joubert
- Carina Stander
- “Tuinier”. Carina Stander
- Charl-Pierre Naudé
- “Kraaie in suburbia”. Charl-Pierre Naudé
- Breyten Breytenbach
- Ilse van Staden
- “and a little child shall lead them.” Ilse van Staden
- Heilna du Plooy
- “Gesig van Afrika.” Heilna du Plooy
- Trienke Laurie
- “Kate”. Trienke Laurie
- Christine Barkhuizen le Roux
- “‘n Eie stem”. Christine Barkhuizen le Roux
- Rosa Smit
- Sheila Cussons