Willem Fransman Jr is, soos so baie van sy kreatiewe tydgenote in Worcester, Wes-Kaap in 1957 gebore. Alhoewel hy op ‘n plaas in die Brandwacht-distrik gebore is, verlaat sy ouers die landelike lewe om ‘vir hul kinders ‘n toekoms in die Kaap te loop soek’. Na ‘n aanvanklike rondvallery, land die gesin in Tiervlei…