Digtersprofiele aangevra Aan alle digters Versindaba se digtersprofiele is op die oomblik tot ‘n groot mate verouderd. Om dié profiele op te dateer, is uiters tydrowend en dikwels is daar nie genoeg inligting op die Internet of elders beskikbaar om ‘n betroubare profiel op te stel nie. Daarom vra ons dringend gepubliseerde…