Vandag lyk dit of Neill Blomkamp se vaartuig vol “prawns” die lugruim bo Stellenbosch vul. Dié foto is geneem vanuit die US Woordfees se kantoor. Daar is darem een ooreenkoms tussen die District 9 prawns en Afrikaanse digters: Niemand verstaan wat de hel die spul probeer sê nie! 😉