Die een met die moeilike naam “Waarheen is jy op pad?” ‘n goue ketting weerkaats in die straal wat ‘n gesig net-net mis. Wolke toe. Sy kyk voor haar uit. En jy? “Huis. Jy weet hoe dit gaan in hierdie land…” “Noem my sommer Camela” Haar naam beteken ‘too increase’ maar hy sukkel met die…