Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: DJ Opperman

Daniel Hugo. Voorbeeldig

8 January 20268 January 2026 By Versindaba

  Voorbeeldig   op universiteit het ek Breyten gelees en geglo as jy ’n baard kweek en ’n krom pyp rook is dit gewaarborg dat jy ’n troebadoer sal word   soos ’n Stellebosse tortel wat deurnag koer   maar spoedig het ek besef dat Opperman se verse glashelder in my gemoed bly rinkel –…

Read More

Joan Hambidge. Eybers en ander digters: Opperman

15 April 202430 June 2024 By Versindaba

  I Elke digter het ‘n “bag of tricks”, stylhebbelikhede of -kenmerke wat hom of haar herkenbaar maak. Elke digter wat met Eybers in gesprek tree, druk ‘n bepaalde, eiesinnige stempel af. Dis soos die bekende anekdote van Fritz Wunderlich wat derde gekom het in die kompetisie om te sing soos Fritz Wunderlich … Om…

Read More

Joan Hambidge. Teenstrydighede in gedigte

28 August 202311 September 2023 By Versindaba

   … alle verlangens, verniet, verniet, ewig gevange in getye van verdriet. D.J. Opperman uit “Seevelde van bamboes”   I Gedigte werk met paradokse of teenstrydighede soos Opperman dit verwoord in sy vers “Vuurbees” (Dolosse) met die verbluffende reël: in die bose skoonheid van geweld https://maroelamedia.co.za/afrikaans/gedigte/gedig-vuurbees/  Besoek 20 Augustus 2023   Henning Snyman wys in…

Read More

Joan Hambidge. Oor eindes, closure, anti-closure …

17 July 202324 July 2023 By Versindaba

  I Die slot van ‘n gedig. Closure. Sluiting. ‘n Mens dink aan Frank Kermode se bakenteks: A Sense of an Ending. Slotreëls, soos titel en ‘n gedig se staning binne bundelverband, kan die gedig se betekenis vermenigvuldig. N.P. van Wyk Louw dig:   “slotreëls is altyd sleutels meer as slotte:” Gedig XIV b Uit: Tristia (1962/1975)…

Read More

Joan Hambidge. Agter die gedig

10 July 2023 By Versindaba

  I Een van die grootste wanopvattings oor die skryf van ‘n gedig is dat dit emosioneel moet wees. ‘n Geslaagde gedig is júis gedistansieerd en die emosie gebeur ín die leser. Nogmaals die paradoks van die digkuns. Bekende digters is beroemd én gekanoniseer en die verse oorleef altyd modes en stylveranderinge. Uiteraard het elke…

Read More

Joan Hambidge. Kringloop

6 July 202310 July 2023 By Versindaba

  I Daar bestaan vele handleidings oor hoé om ‘n gedig te skryf, maar in hierdie reeks lesings gaan ons fokus op die belangrikste beginsels van die digkuns. ‘n Goeie digter is ‘n goeie leser. ‘n Stipleser.‘n Gedig het beginsels wat die digter moet ken. Om die reëls te breek, beteken dat jy eers die…

Read More

Nini Bennet. Met apologie

18 June 2021 By Versindaba

    Met apologie Verlede jaar 1 Mei het Nkosazana Dlamini-Zuma aangekondig ons mog tussen 6 en 9 soggens oefen. Na ’n paar weke van strawwe inperking was dit welkome nuus en die strate het gewemel van drawwers en stappers, selfs dié wat nooit voorheen gestap het nie. Die vanselfsprekende was nie meer so vanselfsprekend…

Read More

Gisela Ullyatt. Ballade van ’n tweedehandse bibliofiel.

19 February 20168 April 2016 By Versindaba

Die reuk van tweedehandse boekwinkels is onmiskenbaar: dié van muf en ou sigarette. Sommige word deurdrenk met die giftige geur van motbolle. Uit ander sypel ’n ongedefinieerde, suurderige klankie. Dikwels sit daar ’n triest persoon agter die kasregister. Soos in die winkel-in-‘n-stegie wat ons gedurende ’n kort besoek aan ’n ander stad ontdek het. Ter…

Read More
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • Volgende

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)

Nuutste bydraes

  • Bert Bevers. Aanwijzingen
  • Riaan le Roux. Kans
  • Paul Kloppers. bosluisvoël
  • Digtersprofiel: Marlise Joubert
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on Bernard Odendaal. Musikale oomblik9 January 2026

    Dankie, Joan.

  2. Marthé McLoud on Stephan du Toit. Geboorteland9 January 2026

    Treffende gedig.

  3. Joan Hambidge on Bernard Odendaal. Musikale oomblik8 January 2026

    'n Uitstekende palinode - spel met Cloete. En die slot is 'n mokerhou! Jou gedig is treffend.

  4. Bernard Odendaal on Daniel Hugo. Voorbeeldig8 January 2026

    Treffend. En: Gesondheid in die rondheid!

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Oratio obliqua8 January 2026

    Maar dan gaan Claes laer op die dieselfde bladsy (deur my vertaald) soos volg voort: "Elke mens deel met sy…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon