Posts Tagged ‘DJ Spooky’

Desmond Painter. Antonin Artaud, die remix

Monday, May 23rd, 2011

Antonin Artaud

Antonin Artaud

 

Moving Poems is nou ‘n lekker webblad om ‘n halfuur of wat by te vertoef: ‘n hele argief ‘videogedigte’, voorlesings deur digters vergesel van videobeelde en soms musiek. Vanoggend het ek met groot genot gekyk na ‘n “mix” deur DJ Spooky — van musiek, diverse beeldmateriaal en Antonin Artaud se stem. Kyk gerus hier:  

Antonin Artuad op YouTube

  •