D.J. Opperman se “Shaka” uit Heilige beeste binne die historiese konteks van sy ontstaan Johann Lodewyk Marais 1 D.J. Opperman se “Shaka” uit sy debuutbundel Heilige beeste (1945) is die enigste van sy lang gedigte waarvan daar jare lank nie ‘n uitvoerige bespreking bestaan het nie. In teenstelling met die oorvloedige aandag…