Ek het vanoggend ’n bevlieging gekry om op soek te gaan na ’n sekere ongepubliseerde sonnet van my. Daar is verskeies. Die sonnet het gehandel oor die visioene van die Sweedse mistikus Emmaneul Swedenborg (1688–1772). Hy was een van die fassinerendste denkers en dromers, en via die Duitse geestesgeskiedenisfilosoof Hans Blumenberg, wat ek tans lees,…