Die digter William Wordsworth se natuurpoësie is nie net ‘Romantiese literatuur’ nie, maar natuurlandskappe van die siel met ʼn profetiese stem. “To me the meanest flower that blows can give Thoughts that do often lie too deep for tears” In die Afrikaanse poësie speel die natuur steeds ʼn intrinsieke en sentrale rol, hoe dan…