Hendrik Botha en Menno Stenvert Het die digkuns dokters nodig? Op die oog af ‘n ietwat onsinnige vraag, wat sekerlik ‘n paar wenkbroue sal laat lig. In Afrikaans is daar egter meer as ‘n handvol draers van Asclepius se staf wat sedert laat in die negentiende eeu ‘n rol speel of gespeel het…