Resensie: Splintertyd, Dolf van Niekerk. Imprematur, 2021. ISBN: 978-0-620-94670-4 Resensent: Joan Hambidge Ek vors bestaan en wese na, die wese van wees Dolf van Niekerk se bundel Splintertyd (Imprimatur) is ‘n belangrike bundel in hierdie tydsgewrig gekenmerk deur Angs, Onsekerheid, ‘n volledige nuwe bestaan, wat in Maart verlede jaar aangebreek…
Tag: Dolf van Niekerk Splintertyd
Nuwe Bundel. Dolf van Niekerk: Splintertyd
Splintertyd Dolf van Niekerk Splintertyd verskyn in Van Niekerk se twee-en-negentigste lewensjaar terwyl die koronavirus woed. Dié bundel staan in die teken van verlies aan kragtigheid maar ook ’n triomf van lewe waarin … sintuie soos vingers uiteindelik my oë sal wees. Intense bewustheid van die mens se plek in sy…