Vierhonderd jaar gelede skryf die Spaanse digter Lope de Vega (1562-1635) ’n sonnet oor die skryf van ’n sonnet. Dolf Verspoor vertaal dit in die twintigste eeu soos volg in Nederlands: Viola wil me zien sonnettenboeten: nooit werd de pin zó op mijn neus gezet! In veertien regels haal ik een sonnet? Daar…