Een van die opwindenste projekte in Brittanje is die jaarlikse publikasie van The Forward book of poetry wat as oogmerk het om die beste gedigte wat in ‘n bepaalde jaar in Engels verskyn het, byeen te bring. So het die 2010-uitgawe enkele weke gelede in die boekwinkels gearriveer en inderdaad is dit ‘n besonderse publikasie…
Tag: Don Paterson
‘n Blomjaar vir Britse digkuns
Vir die Britse digkuns was 2009 inderdaad ‘n besonderse jaar, soos hierdie oorsig deur Sarah Crown duidelik te kenne gee. Vele hoogtepunte was daar, soos die aanstelling van Carol Ann Duffy as poet laureate, byvoorbeeld. Bloosmomente ook, soos die fiasko rondom Derek Walcott en die smeerveldtog jeens hom tydens die verkiesing vir die pos van…
Don Paterson wen die Forward-prys
In ‘n vroeëre Nuuswekker het ek berig dat Don Paterson (45) die kortlys gehaal het vir vanjaar se Forward-prys vir die beste digbundel. Nou kan ons berig dat hy inderdaad dié gesogte prys met ‘n prysgeld van £10,000 vir ‘n derde keer ingealm het met sy pasverskene bundel Rain (2009: Faber & Faber, R220). Saam…
Kortlys vir Forward-poësieprys bekend
Die organiseerders van die Forward Prize for Poetry, een van Brittanje se mees gesogte literêre pryse, het pas hul kortlys vir vanjaar bekend gemaak. Die inskrywings word in drie kategorieë beoordeel: vir die beste digbundel, die beste debuut en die beste gedig. Vir eersgenoemde kategorie is 109 inskrywings ontvang, met 57 en 120 inskrywings vir…