Dominique Botha Valsrivier van Dominique Botha het in 2013 verskyn, ’n biografiese Bildungsroman wat bekroon is met die Eugène Maraisprys vir eerste of vroeë werk, die Jan Rabie-Rapportprys vir vernuwende fiksie, asook die UJ-prys vir debuutwerk. Die roman is aanvanklik in Engels geskryf en False River is eweneens telkemale bekroon. In 2021 verskyn Donkerberg…