Dorp Die Portugees met die bakkery en die Griek met die vis & chips was híér op die hoek, híér waar die nou vreemde tongval sit en skaak speel tussen die Cd’s en die waslappe, die selfoon-rechargers, die superglue, plastiekwasskottels, naelknippers, wasgoedpennetjies, die adibas-tekkies, ingevoerde grappe, en die gordels om stywer te trek om…