Noudat Philip de Vos sy sonde bely het, kan ek seker ook uit die kas klim. Ek bely dat ek hoë vreugde ervaar in die skeppings van manne en vroue wat waarskynlik deur weinig as poëte beskou sou word. Nou die dag noem ek die naam Roald Dahl teenoor wat ek gemeen het ’n nie…