Mý Jerusalem hulpsoekend kyk ek op dikteer moeisaam my voete om waardig in wysheid met vaste tred koers te bly hou my saamstapmaat se uitvaart het my ontheem gelaat my op ‘n onbekende pad soekend laat spoorsny om weer ‘n nuwe weg te vind maar u genade is groot U lei…
Tag: Driekie Grobler gedig
Driekie Grobler. Volg die lig
Volg die lig waar stormwinde loei deur gebarste mure en oorlogsvure skroeiend flikker oor verpletterde gemoedere kerm ‘n nasie verwond stuur wierook ten hemele tussen vernielde skares tree ‘n kindjie rein in wit geklee triomfantlik na vore lig met ‘n ferm hand die menorah hoog en beveel: “Volg die lig …” …
Kersfeesgedigte van ons lesers (3)
Anton Döckel Kersfees kom Ek wonder hoe die eerste Kersfees was stil en nederig vir ‘n nuwe begin: die baba uit die glas voortgebring neergelê om aardse lig te sien die bors van ’n moeder te voel. Was daar ’n eerste skree was daar ’n waar is ek? Eerste kom die…
Driekie Grobler. Wilde papawer
Wilde Papawer eendag het jy ʼn hand vol wondersaad geoes dit onseremonineel kom strooi in my winterbedding nooit tóé kon besef hoe simptomaties hierdie milde gawe later sou blyk te wees nou pryk hier voor die kamervenster ʼn monochroom van ʼn ondergaande Afrika-son dans poppies op tenger steeltjies riant in…