(Stellenbosch, 7 Mei 2010) Hoe dun is ons dae. Jy kan hier net so min by die tyd bedel as wat jy na die dood kan vra in ‘n gedig. Jy kan aanhou soek, ja, aanhou op hoop of jou verloor in háár arms – om die winste van die wêreld weer te vind as…