1. Sy parkeer die huurmotor laatmiddag voor die hotel. Sy boek in, haal haar ringe af, vanuit haar kamer bel sy hom. Om 20h00 ontmoet hulle in die Ocean Basket, streng volgens die reëls wat sy self gemaak het. 2. Sy vind dit altyd ongemaklik om voor die tyd te pis terwyl hy op…
Tag: droedels
Desmond Painter. Droedelsak: Die versamelde versgrype van Walter Witman
Toe Louis en Marlise my destyds gevra het om op hierdie webblad te blog, het ek dit sommer gou duidelik gemaak dat ek nie ‘n digter is nie. Nie. Nee. Glad nie. Ek ontken dit! Gaan weg! Die eerste sin wat ek in my eerste blog geskryf het, was dan ook: Ek is nie ‘n…