Elf jaar lank lê hy en stof vergader op my boekrak. Elf jaar lank sien ek nie kans vir Duchamp nie. Ek weet nie wat het daartoe gelei dat ek besluit het om hom op te tel nie. Dit was seker ‘n geval van die regte tyd op die regte plek. Aan Duchamp self het…