Johann de Lange Duimnaelsketse Duimnaelsketse is die tweede bundel wat sy ontstaan het in my liefde vir die kwatrynvorm. Die eerste een was Weerlig van die ongeloof wat in 2011 verskyn het. Die kwatryn met sy gedronge segging wat uitloop op ’n epifanie, ’n insig, die een of ander soort onthulling, is saam met die sonnet (waarmee…