1 Plaas die toneel: Restaurant in Oxfordstraat, Illovo, Sandton se ouer gedeeltes. Meer spesifiek: Straataf daai modernistiese landmerk; woonstelblok deur Harold Le Roith in die dertigs ontwerp. (Clive Chipkin het dit uitgewys toe hulle vroeër die jaar deur die stad gery het. Chipkin, tagtig jaar oud, óók besig om afskeid te neem van die stad…