Een van die digters wat tydens Spier se Dansende Digtersfees op 9 en 10 Mei gaan optree, is die digter Duo Duo (1951) wat as Li Shizheng in Beijing gebore is. In 1970 het hy begin met die skryf was gedigte tydens die Kulturele Rewolusie. In die periode 1989 tot 2004 leef hy in selfopgelegde…