DWAALDAE Andrea Sieberhagen Digter As jy poësie wil pleeg moet jy woorde deeglik weeg. Verwyder alles stram. Reduseer van gram na milligram. ’n Digter dwaal maar net skynbaar doelloos deur die lewe. Elke gedig in Andrea Sieberhagen se bundel is ’n koördinasiepunt op die landkaart van haar lewe. Sy skryf oor reise, die…
