Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Eduan Naudé gedig

Eduan Naudé. Verlore berggans het ‘n veer laat val

31 August 2024 By Versindaba

  Verlore berggans het ‘n veer laat val vir Bian, met erkenning aan Boerneef   Verlore berggans het ‘n veer laat val op ‘n voetpad langs die dorp se eenddamwal sy lyfie wandel nuuskierig nader en tel dit op maar voordat hy dit doodgewoon by sy sak instop, kyk hy met ‘n warm glimlag terug…

Read More

Eduan Naudé. Outisme (M)

26 April 202426 April 2024 By Versindaba

  Outisme   ‘n Foto is die wêreld vasgevang, werklikheid in ‘n geraamde tydstip. Maar hý is konstante sensoriese kontinuïteit, voortdurend intyds, hulpeloos behep:   As sy hand teen die deur tik saam met die buurman se grassnyerritme, weerklink die vibrasies van die by wat om kelkkleure op die vensterbank dans, deur die swoel van…

Read More

Eduan Naudé. Aksent

4 December 2023 By Versindaba

  Aksent   My vriend se stem is ‘n Sondagmiddagslapie – heel gemaklik as hy Afrikaans praat en hy is trots as hy grap hy is van die Vrystaat, die enigste staat, af ‘n feit wat hy verklap wanneer hy met sy aksent as Khaki moet aanmeld want dan word sy mond ‘n slagveld waar…

Read More

Eduan Naudé. Hoe om ‘n ou Egiptiese gedig te skryf

6 July 2023 By Versindaba

  Hoe om ‘n ou Egiptiese gedig te skryf   Kap prentjies uit teen ‘n sandsteenmuur: ‘n stilistiese oog wat die niet in staar dan ook: ‘n arend, ‘n reier en regop riet, en laat staan in die son vir ‘n duisend jaar.   © Eduan Naudé, 2023

Read More

Eduan Naudé. Hoe om Japannese poësie te skryf

6 July 2023 By Versindaba

  Hoe om Japannese poësie te skryf   Verf gestreepte prentjies op ‘n rol papier: dié driehoekberg en ‘n tak blommetjies, nog meer: ‘n tempel, swaard en blokkies sushi, en hang dit vertikaal teen ‘n hout-en-papier-muur.   © Eduan Naudé, 2023

Read More

Eduan Naudé. Tik

6 July 2023 By Versindaba

  Tik Met apologie aan Seamus Heaney   Op die tafel van my bobene staan my oop skootrekenaar; horisontaal.   Die sagte klik-klak-klank wat die knoppies maak herinner my aan naskool wag tussen kantoorlessenaars: my ma, wat sit en tik. Ek kon my verstaar   aan haar gebuigde rug, geken tussen rye op rye ander…

Read More

Eduan Naudé. Vuurvalk

21 June 202321 June 2023 By Versindaba

  Vuurvalk   Vir ‘n oomblik stil is die wêreld van sonneblomme en die blou Azov see as daar geen wind meer waai oor die geskroeide koringland geel; dwaal ‘n hommeltuig, swaar met handgranate gelaai wat soekend druis soos hy draai, soos hy draai…   © Eduan Naudé, 2023

Read More

Eduan Naudé. ‘n lewe as fisika

24 May 2022 By Versindaba

  ‘n lewe as fisika   my vriende en familie is ‘n versameling boeke en bundels netjies gerangskik in die dorp se wit munisipale biblioteekrak van woordeboeke, how-to guides en comics, tot kinderstories en die hele reeks Encyclopedia Britannica hier is my pa ‘n avontuurverhaal, my ma ‘n bloemlesing afrikana   en ek (die een…

Read More
  • 1
  • 2
  • Volgende

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Joan Hambidge. The upturn palm
  • Albi Prinsloo. Verlossing
  • Retha van Deventer. ekwilibrium
  • Hennie Maartens. Water

Nuutste bydraes

  • Elmarie Nienaber Van Kampen. trapklip no 12
  • Nuwe bundel van Miel Vanstreels
  • Marthé McLoud. 31 Desember 1997
  • AVBOB Persverklaring
  • Digtersprofiel: Daniel Hugo

Nuutste kommentaar

  1. Rina Cascione on Nini Bennett. My Octopus Teacher5 December 2025

    'n Allerlieflike gedig oor 'n wonderlike dokumentêr. Dankie Nini! Jy het dit met soveel verbeelding vasgelê.

  2. Johan on Sanette Scheepers. Vrykoop5 December 2025

    Ek hou daarvan en ek verstaan die inhoud.

  3. Ben Nel on Andrea Sieberhagen. Ontsnapping5 December 2025

    Andrea, jy is ‘n rots Baie dankie vir jou bydrae tot die samelewing! Groete Ben

  4. Schalk Botha on Andrea Sieberhagen. Een helder ster4 December 2025

    Dis dalk nie die beste aand om hierdie impakvolle gedig te lees en te bedink nie; veral om uit ‘n…

  5. Marthé McLoud on Johann Lodewyk Marais. Johann de Lange in Sunnyside en Pretoria.3 December 2025

    Ek geniet die artikelreeks oor Johann verskriklik baie. Baie interessant. Dankie daarvoor.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon