Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (42) e.e. cummings. Vertaling van Engels in Afrikaans. Vert. deur Eduan Naudé. mag ek voel sê hy mag ek voel sê hy (ek sal gil sê sy net vir nou sê hy) dis lekker sê sy (mag ek vat sê hy hoeveel sê sy baie…