I Wannneer ‘n gedig teen sy intensie gelees word of net met ‘n politieke oog beskou word, kan dit sleg boemerang op die leser. Tog lees ons altyd vanuit ons eie verwysingspunte, dikwels onbewustelik. Hierom is daar nie soiets as ‘n objektiewe lesing nie. “There are no texts, only ourselves”, het Harold Bloom opgemerk….
Tag: Edward Said
Desmond Painter. Mahmoud Darwish se gedig oor Edward Said
Vanmiddag toe ek op Facebook gaan loer, kom ek af op hierdie mooi foto van Edward Said en Mahmoud Darwish – en onthou toe ook die pragtige gedig, ‘Counterpoint’, wat Darwish na Said se dood (in 2003 – dit is ook al 10 jaar gelede, kan jy dit glo?) geskryf het: Counterpoint – Mahmoud Darwish NEW YORK….
Desmond Painter. Die Tye en Teenstrydighede van Jakes Gerwel
Jakes Gerwel Toe Media24 Jakes Gerwel se dood ʼn paar dae gelede (toe nog voortydig) gerapporteer het, was ek juis besig om te soek na sy boek Literatuur en Apartheid: Konsepsies van ‘Gekleurdes’ in die Afrikaanse Roman tot 1948. Die boek, gebaseer op Gerwel se doktorale proefskrif en in 1983 deur Kampen Uitgewers in Bellville…
Desmond Painter. Hennie Aucamp se Oor en weer geresenseer
My resensie van Hennie Aucamp se gebundelde onderhoude, Oor en weer, het vanoggend in Die Burger verskyn. Dit is bykans onmoontlik om hierdie of enige ander boekresensies op hulle webblaaie te vind; en die weergawe wat op die blogruimte Boekeblok verskyn is net ‘n massa woorde, sonder enige paragraafbreke… So ek plaas dit maar hier ook — dan kan die nie-Kapenare dit darem…