Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: e.e. cummings

e.e. cummings.Vertaling in Afrikaans

4 January 20205 January 2020 By Versindaba

e.e. cummings. Vertaling in Afrikaans. Vert. deur Daniel Hugo   Ballade van die seisoene   enigeen woon in ’n watmooi dorp (met op en neer hoeveel klokke wat lui) lente somer herfs winter hy sing sy doen hy dans sy late   mans en vroue (spraaksaam en stom) gee vir enigeen geensins om hulle saai…

Read More

Marcelle Olivier. Nuusflits uit Brittanje: National Poetry Day

6 October 201610 February 2020 By Versindaba

Nuusflits uit Brittanje: National Poetry Day ‘n Nasionale dag vir die digkuns. ‘n Lekkerte, want orals loop jy verse raak. Liriese verse, storieverse, kort odes, speelse limirieke, gepen deur nuwe digters, geesgedane digters, digters wat nie digters is nie. Op groot en klein radiostasies word verse gedeel, in toegewyde programme en sommer so tussendeur die…

Read More

Louis Esterhuizen. Hans Tentije se vertalings van e.e. cummings-gedigte

2 April 20122 April 2012 By Versindaba

  Hans Tentije is ‘n begaafde digter uit wie se pen daar reeds nege digbundels verskyn het. Maar hy is ook die skrywer van jeugromans en etlike literêre essays. En dan blyk dit nou ook dat hy hom as vertaler kan onderskei.  So het Raster as deel van die program waarvolgens hulle bepaalde bydraes tot vorige…

Read More

Louis Esterhuizen. Verlore e.e. cummings-gedig gevind

31 May 201131 May 2011 By Versindaba

In ‘n omvattende berig op The AWL se webtuiste, het die Britse biograaf, James Dempsey, verlede week bekend gemaak dat hy ‘n onbekende gedig van e.e. cummings tussen Scofield Thayer se korrespondensie gevind het. Dempsey werk tans aan ‘n biografie oor die voormalige uitgewer en eienaar van die tydskrif The Dial. Aangesien Thayer ‘n vroeë…

Read More

Bernard Odendaal. Versigtig met die liefde

16 February 201016 June 2024 By admin

Oor die liefde moet mens versigtig skryf, al skryf jy so tweedehands oor ander se skrywes. Om te kies is nie eenvoudig nie. Dis nie ’n ding van dié een kry tagtig persent en daardie een negentig nie. As die een liefdesgedig vandag jou hartsnare geroer het, gaan die volgende een môre jou tone laat…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: “Strik” (Gerhard Barkhuizen)
  • Stephan du Toit. Musk stel ‘slimste KI tot nog toe’ bekend
  • Corlia Fourie. Oë van die tyd
  • Resensie: "Antjie Krog: ʼn  Ondersoekte lewe.  ʼn Huldiging" (Louise Viljoen, Red.)

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. La dolce vita
  • Anne-Marie Bartie. riem telegram
  • Anne-Marie Bartie. dialoog
  • Paul Kloppers. die belangrikheid van byhou
  • Andrea Sieberhagen. Die kleur van stilte

Nuutste kommentaar

  1. Bester on Bester Meyer. Breyten Breytenbach: Om die duif wat opkom en ondergaan aan te hou volg …12 March 2026

    Dankie vir die kommentaar Dietloff. Ek het twee weke terug afgekom op Eklips in ʼn boekwinkeltjie vir R10. Haal sommer…

  2. Jan Breet on Resensie: “Seine” (Koos de Wet)11 March 2026

    Is hierdie 'n resensie of 'n lesing oor die digkuns?

  3. DIETLOFF VAN DER BERG on Bester Meyer. Breyten Breytenbach: Om die duif wat opkom en ondergaan aan te hou volg …8 March 2026

    Baie dankie vir hierdie persoonlike siening en waardering van Breyten se werk.

  4. Gerard Scharn on Gerard Scharn. dirge6 March 2026

    Baie dankie meneer Odendaal.

  5. Bernard Odendaal on Gerard Scharn. dirge5 March 2026

    Treffende ironie. Die hart sing sy solodeuntjie.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon