My kop vol musiek. Ou, ou, ou musiek – uit my jeug. Daardie kasset wat André Letoit destyds met ʼn geleende kitaar by Shifty Records gaan opneem het. Ek is ʼn Afrikaner in die stad Ek dra my masker soos ʼn kat Deur donker stegies en geboue Vat vyf, by broer vat vat Wat laat…