EG(G)OLALIE 1. Daar is weinige meer bevredigende ervarings as om op ʼn skoon blou Europese somermiddag wanneer slegs ʼn effense windjie aan die plataanbome se blare pluk deur die stad se strate te dwaal en te kuier van boekwinkel tot boekwinkel. Kom ons sê nou maar dit is Parys. Instinktief bly mens…