Blogfokus Die Liefdesvers: ingeboude geheime en beveiligings Talle liefdesgedigte het ‘n ingeboude geheim wat dalk juis bydra tot die hoogspanning van dié subgenre van die poësie. Die geheim lê hierin dat die en die jy van ‘n liefdesgedig nie altyd sonder meer identifiseerbaar is nie. Is dit ‘n man wat met ‘n vrou praat,…