In navolging van die gesprek oor metropool en provinsie wat tans op Charl-Pierre Naudé se blog gevoer word, lees ek die volgende stuk deur ene Paul Stubbs raak wat hier geplaas is. In sy aanhef vra hy die vraag: “When does poetry begin to capitulate? Turn back in on itself? When it fails to assimilate the new,…