Eiríkur Örn Norðdahl is ‘n jong digter, romanskrywer, kritikus en vertaler van Ysland wat nogal heelwat aansien wêreldwyd geniet. Afgesien van die drie romans en vyf digbundels wat hy tot dusver gepubliseer het, is daar ook ‘n versameling gedigte, Fist or words bereft of sense (Hnefi eða vitstola orð), wat binnekort beskikbaar gaan wees….