Episode 2 van Ek wou nog sê word Maandagaand 21 Desember 2020 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 27 Desember om 22:00. In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Louis Esterhuizen en Joan Hambidge resenseer Uit die kroes van Lynthia Julius.