Episode 3 van Ek wou nog sê word Maandagaand 28 Desember 2020 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 3 Januarie 2021 om 22:00. In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Jacobus van der Riet en Nini Bennet resenseer Pleks van plaas van Jerzy Koch.