Episode 4 van Ek wou nog sê word Maandagaand 4 Januarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 10 Januarie 2021 om 22:00. In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Diana Ferrus en Joan Hambidge resenseer Ondertussen van Johann Lodewyk Marais.