Episode 10 van Ek wou nog sê word Maandagaand 15 Februarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 21 Februarie 2021 om 22:00. In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Lynthia Julius en Nini Bennet resenseer Bientang van Jolyn Philips.