Posts Tagged ‘Ek wou nog sê Reeks 4 Episode 5’

Ek wou nog sê. Episode 5 – 11 Januarie 2021

Saturday, January 9th, 2021

 

 

 

Episode 5 van Ek wou nog sê word Maandagaand 11 Januarie 2021 om 19:30 – 20:00 op VIA uitgesaai. Daar is ‘n heruitsending op 17 Januarie 2021 om 22:00.

In hierdie episode voer Daniel Hugo ‘n onderhoud met Johan Myburg en Nini Bennet resenseer Het jy geweet ek kan toor van Jeanne Goosen.

 

 

  •