Eland Taurotragus oryx Almal blaai in die glansbrosjure van die Benchmark Game Breeders-veiling en beskou Zander Osmers Safari’s se “young Livingstone Eland Bull” met elf chevron strepe oor die lyf op die skerm agter die afslaer. Die horings L 28 en R 28 met spiraalriwwe by die basis en strepe oor…