Ek dink nou al lank na oor Danie Marais se stuk oor “ras” en poësie. Ek herkou nog aan ʼn opinie. Ek doen op die oomblik veldwerk vir ʼn navorsingsprojek. Hierdie week het ek verskillende myne naby Johannesburg besoek. Volgende week is ek die hele week in die Oos-Kaap en dan die Vrystaat. Die rondreis help…