74 Die pandemie vra so baie van mense: offers en die prysgawe van wense. Nuwe wyn vra nuwe sakke, die nuwe normaal vra hoop, geloof en liefde sonder enige grense. * 75 Pandemie en inkluistering vra nuwe verse, want woorde bring lig soos kerse, woorde verander water in wyn en omvou…
Tag: Elisabeth Hentschel kwatryne
Kwatrynkompetisie (33-34)
My lief, in kwarantyn skryf ek vir ons ‘n kwatryn oor liefde en samesyn, rose en wyn, want al sluip die pandemie rond soos ‘n dief in die nag, bly staan die hoop wat nooit nie kwyn. * Dag en nag speel ek op my eensnaar-ramkietjie Die ou, ou pandemieliedjie. Die sin van…