Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Elisabeth Hentschel vertaling

Johann Wolfgang von Goethe. Vertaling in Afrikaans

20 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (98)   Johann Wolfgang von Goethe. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Elisabeth Hentschel.   Voorspoedige reis   Die missluier skeur, Die lug is helderblou. En Aeolus ontknoop Die kwellende knelband. Die seewind suis, Die skipper ontwaak. Maak gou! Maak gou! Die boeg klief die golwe oop, Die…

Read More

Johann Wolfgang von Goethe. Vertaling in Afrikaans

20 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (97)   Johann Wolfgang von Goethe. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vefrt. deur Elisabeth Hentschel.   Windstilte op see   Diep stilte het op die water toegesak, Roerloos rus die see, Angstig kyk die skipper rond. Nêrens ʼn rimpel op die kalm oppervlak, Nêrens ʼn briesie! Versmorend, die doodse…

Read More

Herman Hesse. Vertaling in Afrikaans

12 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (78)   Hermann Hesse. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Elisabeth Hentschel.   Lewensfases   Soos elke bloeisel verwelk, en elke jeug In ouderdom wegkwyn, so blom elke lewensfase, Blom ook elke wysheid en elke deug Wanneer dit hul tyd is, maar nie ewigdurend. Met elke roep van…

Read More

Friedrich Hölderlin. Vertaling in Afrikaans

9 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (72)   Friedrich Hölderlin. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Elisabeth Hentschel.   Lewenshelfte   Met geel pere En wilde rose Hang die land in die meer. En julle, lieflike swane, Dronk van soene, Jul steek jul hoofde In die heilig-heldere water. Maar, as dit winter word, waar…

Read More

Rainer Maria Rilke. Vertaling in Afrikaans

8 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (71)   Rainer Maria Rilke. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Elisabeth Hentschel.   Herfs Die blare val, val asof van ver, asof verre tuine in die hemel verwelk, hul val traag, met ontkennende gebare.   En in die nagte val die swaar aarde die eensaamheid in, ‘n…

Read More

Hugo van Hofmannsthal. Vertaling in Afrikaans

5 January 20214 February 2021 By Versindaba

  Versindaba kompetisie vir vertaalde gedigte (63)   Hugo von Hofmannsthal. Vertaling van Duits in Afrikaans. Vert. deur Elisabeth Hentschel.   Reën in die oggendskemering Die wandelende reën op al die weë Was vol van soete klanke, Die fluisterende vroegoggendreën Vol trane van verlange.   Die ruisend ritselende waterstrome Verdoof en verwar die stemme se…

Read More

Meeste gelees

  • Joan Hambidge. Kerstyd 2024
  • Resensie: “’n Ander wêreld” (Eunice Basson)
  • Anne-Marie Bartie. alpha centauri
  • Anne-Marie Bartie
  • Stephan du Toit. Witgatboom

Nuutste bydraes

  • Peet van Schalkwyk. Camdeboo, Van der Waltshoek
  • Andrea Sieberhagen. Langpad
  • 100 Duitse Bestes: Ingeborg Bachmann (1926-1973)
  • Resensie: “Briewe van heldinne: Ovidius se Heroïdes” vert. deur W.J. Henderson
  • AVBOB Persverklaring

Nuutste kommentaar

  1. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)3 November 2025

    Dankie, Joan.

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)31 October 2025

    Was es ist! Puik vertaal.

  3. Bernard Odendaal on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)30 October 2025

    Dankie, Willemien du Preez. Fried skryf verrassend boeiende gedigte vol abstrakte selfstandige naamwoorde - dit waarteen gewoonlik gewaarsku word deur…

  4. Willemien du Preez on 100 Duitse Bestes: Erich Fried (1921-1988)29 October 2025

    Suiwer eenvoud en insig in wat dit is om mens te wees. 'n Skatkis oopgemaak vir Afrikaans.

  5. Yves T'Sjoen on Resensie: “Poëme” deur Wium van Zyl29 October 2025

    Voor de collectie Ernst van Heerden in het Poëziecentrum zal de bundel van Wium van Zyl een aanwinst zijn. Is…

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • Onderhoude
  • onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2025 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon