Ek het die laaste tyd ‘n hele paar bloginskrywings aan die Brasiliaanse digters Carlos Drummond de Andrade en Manuel Bandeira gewei. Ek wens ek kon ook vertalings van meer onlangse Brasiliaanse digters in die hande kry, maar dit is nie so maklik nie. Ek weet nie wie daardie land se belangrikste hedendaagse digters is nie, en wie…
Tag: Elizabeth Bishop
Desmond Painter. Wat is ‘n prosagedig? Robert Pinsky oor Manuel Bandeira
Wat is ‘n prosagedig? Wat is die verskil tussen ‘n prosagedig en ‘n kort-kortverhaal? Is Breyten Breytenbach se Katastrofes prosagedigte of kort-kortverhale? En Zirk van den Berg se tekste in Ekstra Dun vir Meer Gevoel? Wat is die verskil tussen ‘n prosagedig en die ‘poëtiese’ prosa van ‘n Michael Ondaatje of ‘n Anne Michaels? Ek…
Odyssee van die slak
‘n Klein seleksie uit my gunsteling verse oor slakke. To A Snail Marianne Moore If “compression is the first grace of style”, you have it. Contractility is a virtue as modesty is a virtue. It is not the acquisition of any one thing that is able to adorn, or the incidental quality…