Menu
Versindaba
  • Nuwe Bundels
    • Digbundels (2024)
    • Digbundels (2023)
    • Digbundels (2022)
    • Digbundels (2021)
    • Digbundels (2020)
    • Digbundels (2019)
    • Digbundels (2018)
    • Digbundels (2017)
    • Digbundels (2016)
    • Digbundels (2015)
    • Digbundels (2014)
    • Digbundels (2013)
    • Digbundels (2012)
    • Digbundels (2011 & 2010)
  • Resensies
    • Resensies
    • Resensente
  • Gedigte
    • Gedigte (A-L)
    • Gedigte (M-Z)
    • Kompetisies
    • Vertalings
      • 100 Duitse bestes uit die 20ste eeu
  • Digters
    • Digters
    • Onderhoude
    • Stemgrepe
  • Skryfhulp
  • Borge
  • Oor Versindaba
    • Kontak
Versindaba

Tag: Elizabeth Eybers

Philip de Vos. Die Boek wat my lewe verander het

22 April 201117 May 2011 By Versindaba

       Dikwels is daar die klein dingetjies wat jou lewe vir altyd verander. In my eie lewe is daar ‘n paar wat ek goed onthou: Daardie dag toe ons kooroefening by Hoërskool Sentraal gehad het en ek op ‘n stoel naby mnr. Casaleggio gesit het. Sy opmerking was seker maar bloot toevallig: “Eendag…

Read More

Andries Bezuidenhout. Busgedigte aan die einde van Weimar

28 April 20104 September 2013 By Versindaba

BUSRIT IN DIE AAND Elk langs sy yl weerkaatsing in die ruit, sit hulle suf, met monde moeg gesluit, die werkers van die stad wat huis toe gaan. Skaduwee-skimme gly verby…Dis laat, en lang ligvaandels wapper oor die straat soos oor ‘n dam die blinkpad na die maan. Ons ploeg deur stormsee met ons kaperskuit:…

Read More

Andries Bezuidenhout. Hul laaste dae in Johannesburg, skets 4a

11 November 20094 September 2013 By Versindaba

1 Wie sing vir die metropool? 2 Wat gebeur as jy die aardbol omdraai sodat die gatkant bo sit? Die antipodes is nie meer doer onder nie. Die plek wat ons Suid-Afrika noem sit aan die noorde van die kontinent. Op die wilde wye web is enigiets moontlik. Op straat lyk dit nie juis so…

Read More

Meeste gelees

  • Resensie: "Dawerende stiltes" (Caren Kearley)
  • Resensie: "Wilma Stockenström: Met my wysvingertop" (Ronel Foster, red.)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 1)
  • Marlies Taljard gesels met Yves T’Sjoen oor "De ontdekking van het eiland" (Deel 3 - slot)
  • Joan Hambidge. Athol Harold Lannigan Fugard

Nuutste bydraes

  • Joan Hambidge. George Steiner, “On Difficulty”
  • Carina van der Walt. Madeleine en Marianne (uit “Paryse Dagboek”)
  • 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)
  • Marthé McLoud. Een aand op straat
  • Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk

Nuutste kommentaar

  1. Versindaba on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)16 January 2026

    Van die kant van die Redaksie: Baie dankie Bernard Odendaal en Robert Schall dat Versindaba hierdie skitterende vertalings kon plaas.…

  2. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Hierom dan dat George Steiner sy Poetry of thought aan hierdie manjifieke digter opgedra het. Ek (her)lees tans Steiner se…

  3. Joan Hambidge on 100 Duitse Bestes: Durs Grünbein (1962-)15 January 2026

    Dank. Die gedig as smoelneuker. Goed vertaal.

  4. Jacobus Swart on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk14 January 2026

    Die digkuns is distillasie. Die taal is verhewig. Dit vereis dat die leser sy sokkies sal optrek. Want die digter…

  5. Bernard Odendaal on Joan Hambidge. Die digkuns as weefwerk13 January 2026

    “Lostorring” het my ewe diep getref, Joan.

Kategorieë

  • Artikels, essays, e.a.
  • Binneblik
  • Blogs
  • Digstring
  • Gedigte
  • Kompetisies
  • Nuus / Briewe
  • Nuwe Publikasie
  • onderhoude
  • Onderhoude
  • Resensies
  • Stemgrepe
  • Uncategorized
  • Vertalings
  • VWL 50 jaar later
  • Wisselkaarten
©2026 Versindaba | Ontwerp deur Frikkie van Biljon