Die meeste van ons hoop seker heimlik om gesond en produktief oud te word, maar min van ons sou selfs in ons wildste drome daarop hoop om Elliott Carter sy produktiewe langlewendheid na te doen. Dit sou buitensporig wees; ‘n soort hubris! Hierdie groot Amerikaanse komponis is op 11 Desember 1908 gebore. Hy word dus binnekort 102 jaar…