Ek is onlangs voldoende opgerui deur beloofde loopbaanmoontlikhede in die Oosblok om ‘n stukkie navorsing in Nederlands te doen. Die onderwerp van my navorsing? Daardie rare simbool van ontreddering, beproewing of blatante aandagsoekery, die beletselteken. Volgens een van my gunstelingbronne, die webblad van Jager & Neyndorff (Google dit), het die beletselteken ‘n heel nederige fisiese…